Geverifieerde Resensie
Panorama Route
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Panorama Route bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 2438 resensies.
"Hoop die dorp ontwyk verdere ontwikkeling in die toekoms en behou sy nostalgie en eiesoortige identiteit. Die dorp is uniek, geen teerpaaie en winkels, absoluut 'n greep uit die verlede!"
"Harries Pancakes was teleurstellend asook die aanduiding dat hul kaart masjien buite werking is vir geruime tyd. Nie goed vir internasionale reisigers nie."
"This is excellent if you are into nature and hiking. Don't go there if you're looking for shopping, etc."
"Baie lekker, baie netjies en skoon. Oom Gawie is baie vriendelik en behulpsaam. Sal weer gaan."
"Enjoyed watching the wild horses passing through the town. Hikes were very scenic with spectacular views. Will be visiting again."
"Pragtige goeie ongerepte veilige plek waar jy nog kan loop, deur die dorp, sonder om bedreig te voel."
"Sabie is 'n pragtige drop maar dinge het maar so bietjie agteruit gegaan. Veral die paaie."
"The roads are terrible and under construction and full of potholes beware!"
"Graskop het die mooiste berge en watervalle en natuurskoon. Baie slaggate, wees versigtig op die paaie."
"Die toegangsroetes vanaf Belfast, Dullstroom, Lydenburg na Sabie sal baie aandag moet verdien - dis baie gevaarlik. Dit gaan ook die toerismebedryf in Sabie en Hazyview benadeel."