Geverifieerde Resensie
Paradise
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Paradise bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 40 resensies.
"Apart from excellent views from the hills, Knysna shops are very expensive - overpriced to say the least. Do not know how the shop owners sleep ─ day light robbery!"
"Uitstekende gashere. Baie dankie, Francois en Ellie vir julle gasvryheid en vriendelikheid."
"Relaxing: the life, the place ,the choice. Very suitable for what we needed and more. Loved it."
"Pragtige omgewing. Gerieflik geleë. Paaie is net baie besig oor Desembervakansie."
"This is a must stop over. It's in a quiet area and with the most stunning view."
"Ons verblyf was skoon en netjies en huisie was goed toegerus, maar ons sal nie weer daar gaan bly, bloot oor die geraas van bure en die houtvloere en dun mure. Klein balkon weg van jou huisie waar jy kan sit en braaigeriewe ook nie na wense nie."
"Hierdie was ons eerste besoek in Knysna en was aangenaam verras oor die gasvryheid wat die dorpie bied. Daar is ook baie om te doen by die Waterfront en bied ongelooflike geleenthede vir toeriste aan om die aptyt van lewenslus aan te wakker! Ongelukkig is die mense by Spar op die dorp nie baie vriendelik nie, maar andersins het ons 'n goeie ervaring van die res van die dorp ontvang in die kort tyd wat ons gebly het."