Geverifieerde Resensie
Parklands
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Parklands bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 16 resensies.
"Lieflike, rustige en veilige woonbuurt met alle nodige besighede binne stapafstand en slegs 5 minute se ry vanaf Bloubergstrand. "
"Baie veilige gebied, meer as genoeg winkels en eet plekke, almal was baie vriendelik."
"Dit is loopafstand van die winkels af en dit is baie maklik om by die see uit te kom vir vermaak."
"Lekker sentraal geleë. Nie vêr van Bloubergstrand af nie. Het nogal die MyCity-busse van die omgewing geniet, veral omdat die roetes gerieflik stad en Waterfront toe ry."
"Dis lekker sentraal geleë en die pryse vir verblyf is meer billik as in die middestad. "
"Naby die see en vir dié wat winkels toe wil gaan, is daar 'n mall sowat 1,5 km weg van Ocean Memories af."