Geverifieerde Resensie
Parys
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Parys bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 1459 resensies.
"Parys is a great place to visit. Lovely antique shops and restaurants to choose from. Well recommended to go there."
"Hartseer om te sien dat Parys, 'n plek na aan my hart, agteruit gaan! Covid help ook seker nie! Winkeleienaars nie lief om maskers in die Covid-tyd te dra nie!"
"Fantastiese klein dorpie met die wonderlikste klein winkeltjies en hope restaurante en koffiewinkels."
"Gaan eet gerus by O's restaurant. So romanties tussen die wandelpaadjies en op die rivier en heerlike kos met bekostigbare pryse word voorsien."
"Wow! Dit is 'n pragtige plek. Ek kon nie ophou om die omgewing te bewonder nie: vanaf die huise tot die restaurante en uithangplekke. Dit is 'n wonderlike plekkie met vriendelike mense. Selfs Jimmy Jaggers en Cappello waar ons geëet en gekuier het was wonderlike plekke gewees met vriendelike werkers."
"Parys is just the best holiday destination. The place is beautiful and the people are nice."
"Nice cocktails and gin tasting. Food is also very good and a good place to go and rest for a weekend."
"Beautiful little town with an awesome vibe. Lekker Bistro is worth a visit: great food and awesome service."
"Klein dorpie, maar alles wat jy nodig het! Baie oulike restaurante. Sal ook Eagle River Rafting aanbeveel, was ‘n belewenis en vir seker die moeite werd, ‘n moet-doen."