Indien jy Paternoster besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Paternoster.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Paternoster Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Paternoster accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Paternoster akkommodasie
234 lekke plekke om te bly
De Visschuur is in die middel van die ou historiese woonbuurt Fisherman's Village in Paternoster. Dit is ruim en mo...
Hocus Pocus Cottage is 'n netjiese, afgewitte selfsorgkothuis in Paternoster 3 strate en sowat 1 minuut se stap van...
House Magdalene is in Paternoster, 'n bekoorlike vissersdorpie, geleë en bied verblyf aan die kus. Dit is naby besi...
Paternoster Cottage on 21
Paternoster Cottage on 21 is 'n selfsorg-eenheid in Paternoster. Dit is ongeveer 50 m van Voorstrand af en is ideaa...
Sonkwas 10 is 'n ruim toevlugsoord op Paternoster se strandfront en is deur Johann Slee ontwerp. Gaste kan ongeloof...
Khayanoster is 'n selfsorghuis in Paternoster en al wat die huis van Voorstrandt skei, is 'n enkele pad wat voor di...
In 1829 het die Columbine-skip langs die kus gesink en baie skipbreukelinge het die strand gehaal. Volgens volksverhale het die matrose hulle dankbaarheid getoon deur die "Onse Vader" op te se en die Latynse naam daarvan, Pater Noster, aan hierdie area te gee. Paternoster het as 'n piepklein vissersdorp... Lees meer