Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Kaart
Is jy 'n pensioenaris? Nuut
Orden Volgens
Filter volgens Tarief per Nag
    Skuif die tarief om jou sak te pas
Filter volgens Beskikbaarheid
Filter volgens Spesiale Aanbiedinge
Filter volgens
Filter volgens Bespreking-opsies
Filter volgens Tipe
Filter volgens Resensie
Filter volgens Fasiliteite
Resensies van Paternoster
4.6/5

Lees regte resensies van Paternoster van 2296 geverifieerde gaste.

Indien jy Paternoster besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Paternoster.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Paternoster Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Paternoster accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Paternoster akkommodasie

234 lekke plekke om te bly

Sien kaart









Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 2)

Sea Castle 2 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n ruim, oopplan-woonstel in Paternoster. Dié eenheid is sowat 300 ...

Fietsry
Visvang
Swem
Elektroniese bankoorplasing
Fietsry
Visvang
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 2)

Vanaf
Vanaf R 5 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 5 000
per nag (plek vir 8)

Graaitjie is 'n selfsorgvakansiehuis in Paternoster, 'n ouwêreldse vissersdorpie aan die Weskus van Suid-Afrika. Di...

Swembad
WiFi
Braai
Fietsry
Swembad
WiFi
Vanaf
Vanaf R 5 000
per nag (plek vir 8)

Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 600
per nag (plek vir 6)

Albatros is 'n pragtige drieslaapkamerkothuis met 2 badkamers wat in Paternoster geleë is. Die kothuis se ligging i...

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Swem
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag (plek vir 6)

Vanaf
Vanaf R 1 250
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 250
per nag (plek vir 4)

Potters Rest Studio 2 bied gerieflike selfsorgverblyf in die skilderagtige dorpie Paternoster, een van die oudste v...

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Fietsry
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Vanaf
Vanaf R 1 250
per nag (plek vir 4)

Vanaf
Vanaf R 3 100
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 3 100
per nag (plek vir 6)

Asteroidea is ideaal geleë teen die strand in Paternoster. Die huis is smaakvol versier en het gerieflike slaapplek...

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Perdry
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Vanaf
Vanaf R 3 100
per nag (plek vir 6)

Vanaf
Vanaf R 2 800
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 2 800
per nag (plek vir 4)

Mar Adentro is 'n pragtige duplekshuis in Paternoster, naby die strand. Hierdie selfsorghuis is ideaal vir gaste wa...

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Perdry
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Vanaf
Vanaf R 2 800
per nag (plek vir 4)

Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 2)

Harvest Moon is net 200 m van die strand af in die klein kusdorpie Paternoster geleë. Paternoster is langs die Wes...

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Fietsry
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 2)

Vanaf
Vanaf R 2 662
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 2 662
per nag (plek vir 6)

Joyful is 'n selfsorghuis in Paternoster, 'n bekoorlike vissersdorpie aan Suid-Afrika se Weskus. Dié dorp is 'n gew...

Swembad
Braai
Fietsry
Swem
Swembad
Braai
Vanaf
Vanaf R 2 662
per nag (plek vir 6)

Vanaf
Vanaf R 2 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 2 200
per nag (plek vir 4)

Harmonie 2 is 'n lieflike grasdakhuis is net 25 m vanaf die strand in die bekoorlike vissersdorpie, Paternoster, aa...

Gratis, veilige parkeerplek
Braai
Fietsry
Visvang
Gratis, veilige parkeerplek
Braai
Fietsry
Vanaf
Vanaf R 2 200
per nag (plek vir 4)

Vanaf
Vanaf R 3 520
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 3 520
per nag (plek vir 8)

De Nada is 'n selfsorgvakansiehuis 30 m vanaf die strand in Paternoster, 'n sonderlinge vissersdorpie aan die Wesku...

Gratis, veilige parkeerplek
Braai
Groot Vyf
Fietsry
Gratis, veilige parkeerplek
Braai
Vanaf
Vanaf R 3 520
per nag (plek vir 8)

In 1829 het die Columbine-skip langs die kus gesink en baie skipbreukelinge het die strand gehaal. Volgens volksverhale het die matrose hulle dankbaarheid getoon deur die "Onse Vader" op te se en die Latynse naam daarvan, Pater Noster, aan hierdie area te gee. Paternoster het as 'n piepklein vissersdorp...

Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang