Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Kaart
Is jy 'n pensioenaris? Nuut
Orden Volgens
Filter volgens Tarief per Nag
    Skuif die tarief om jou sak te pas
Filter volgens Beskikbaarheid
Filter volgens Spesiale Aanbiedinge
Filter volgens
Filter volgens Bespreking-opsies
Filter volgens Tipe
Filter volgens Resensie
Filter volgens Fasiliteite
Resensies van Paternoster
4.6/5

Lees regte resensies van Paternoster van 2296 geverifieerde gaste.

Indien jy Paternoster besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Paternoster.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Paternoster Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Paternoster accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Paternoster akkommodasie

234 lekke plekke om te bly

Sien kaart









Vanaf
Vanaf R 3 300
per nag (plek vir 9)
Vanaf
R 3 300
per nag (plek vir 9)

Craylord is 'n groot gesinshuis in Paternoster, 'n klein, skilderagtige vissersdorpie aan die Weskus. Die huis bes...

Troeteldiere op versoek
Gratis, veilige parkeerplek
Braai
Fietsry
Troeteldiere op versoek
Gratis, veilige parkeerplek
Braai
Vanaf
Vanaf R 3 300
per nag (plek vir 9)

Vanaf
Vanaf R 1 900
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 900
per nag (plek vir 6)

Á Bientôt is 'n bekoorlike selfsorgkothuis wat gerieflik in die kusparadys Paternoster geleë is, stapafstand vanaf ...

Vanaf
Vanaf R 1 900
per nag (plek vir 6)

Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 2)

El Pequeno is 'n knus eenheid tussen die rotse aan die Paternoster Waterfront en bied gerieflike selfsorgverblyf. H...

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 2)

Vanaf
Vanaf R 2 550
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 2 550
per nag (plek vir 8)

Gerty's Anchor is 'n lieflike selfsorgvakansiehuis in die gesogte kusdorpie Paternoster in die Weskus. Dit is ideaa...

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Fietsry
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Vanaf
Vanaf R 2 550
per nag (plek vir 8)

Vanaf
Vanaf R 1 650
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 650
per nag (plek vir 6)

Soul Searcher is 'n bekoorlike selfsorghuis in Paternoster, net sowat 250 m vanaf die strand. Die nabyheid aan die ...

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Fietsry
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Vanaf
Vanaf R 1 650
per nag (plek vir 6)

Vanaf R2 600
R 2 600 R 2 340
per nag, vir 4 mense
Vanaf R2 600
R 2 600 R 2 340
per nag, vir 4 mense

Nostri House is 'n lieflike vakansiehuis aan die idilliese Weskus. Dié selfsorghuis is op 'n pragtige kleinhoewe ne...

Troeteldiere op versoek
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Troeteldiere op versoek
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Vanaf R2 600
R 2 600 R 2 340
per nag, vir 4 mense

Vanaf
Vanaf R 2 900
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 2 900
per nag (plek vir 6)

Macnoster is 'n selfsorg-huis wat in Paternoster geleë is. Paternoster is 'n pragtige vissersdorp aan die Weskus va...

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Fietsry
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Vanaf
Vanaf R 2 900
per nag (plek vir 6)

Vanaf
Vanaf R 3 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 3 000
per nag (plek vir 8)

Kommetjie is 'n selfsorg-dubbelverdiepinghuis met in Paternoster, slegs 30 m van die strand af. Die huis bied gerie...

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Swem
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Vanaf
Vanaf R 3 000
per nag (plek vir 8)

Vanaf
Vanaf R 2 700
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 2 700
per nag (plek vir 6)

Pikkewyntjie is 'n pragtige strandhuis in Paternoster, 'n ouwêreldse vissersdorpie aan die Weskus van Suid-Afrika. ...

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Swem
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Vanaf
Vanaf R 2 700
per nag (plek vir 6)

Vanaf
Vanaf R 2 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 2 200
per nag (plek vir 4)

Paella is op die randjie van die tradisionele vissersarea in Paternoster aan die Weskus geleë. Dié skilderagtige vi...

Gratis, veilige parkeerplek
Braai
Fietsry
Visvang
Gratis, veilige parkeerplek
Braai
Vanaf
Vanaf R 2 200
per nag (plek vir 4)

In 1829 het die Columbine-skip langs die kus gesink en baie skipbreukelinge het die strand gehaal. Volgens volksverhale het die matrose hulle dankbaarheid getoon deur die "Onse Vader" op te se en die Latynse naam daarvan, Pater Noster, aan hierdie area te gee. Paternoster het as 'n piepklein vissersdorp...

Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang