Indien jy Paternoster besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Paternoster.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Paternoster Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Paternoster accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Paternoster akkommodasie
234 lekke plekke om te bly
Linaria Beach House is 'n pragtige selfsorghuis in Britanniabaai, oorkant die strand, en bied pragtige see-uitsigte...
House JDV @ 20 Rooipypie is 'n ruim en luukse selfsorgvakansiehuis in 'n stil doodloopstraat in die bekende Goue My...
Founders Villa bied selfsorgverblyf en is in Britannia Beach Estate in St Helenabaai geleë. Die vakansiehuis is ide...
Beach House Britannia Bay bied 'n ontspanne wegbreek met direkte toegang tot die strand. Dit bied luukse selfsorgve...
Alikreukel @ Britannia Bay is 'n ruim vakansiehuis in Britanniabaai, St. Helenabaai. Dit is die ideale keuse vir on...
Sanroc bied selfsorgverblyf langs die strand in die kusdorpie St. Helenabaai. Hierdie eenheid is op die grondverdi...
In 1829 het die Columbine-skip langs die kus gesink en baie skipbreukelinge het die strand gehaal. Volgens volksverhale het die matrose hulle dankbaarheid getoon deur die "Onse Vader" op te se en die Latynse naam daarvan, Pater Noster, aan hierdie area te gee. Paternoster het as 'n piepklein vissersdorp... Lees meer