Indien jy Paternoster besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Paternoster.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Paternoster Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Paternoster accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Paternoster akkommodasie
234 lekke plekke om te bly
Africa Sun Beach Villa is 'n selfsorgeenheid in St. Helenabaai wat gerieflike en ruim verblyf met 'n see-uitsig van...
West Coast Beach Villa is 'n selfsorg-eenheid in St. Helenabaai. Die huis is slegs 45 m van die strand af en bied '...
Sea Views Beach Cottage is op een van St. Helenabaai se klipperige strande op die The Views 2 Security Estate geleë...
Togryersvlei Wedding Venue and Guest House is 'n luukse selfsorg-gastehuis wat 3,5 km buite Jacobsbaai geleë is. Di...
Gypsy Vans Weskus bied ruim en gerieflike selfsorgverblyf in 'n unieke bussie in Jacobsbaai, stapafstand vanaf die ...
Jacobsbaai Boutique Glamping and Accommodation bied basiese verblyf in Jacobsbaai, halfpad tussen Vredenburg en Sal...
In 1829 het die Columbine-skip langs die kus gesink en baie skipbreukelinge het die strand gehaal. Volgens volksverhale het die matrose hulle dankbaarheid getoon deur die "Onse Vader" op te se en die Latynse naam daarvan, Pater Noster, aan hierdie area te gee. Paternoster het as 'n piepklein vissersdorp... Lees meer