Geverifieerde Resensie
Paulpietersburg
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Paulpietersburg bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 3.5 uit 5 gekry volgens 17 resensies.
"It does take you a bit off the main route but the scenery is well worth it! A great way to start your holiday and get you into the right frame of mind."
"This was my first time to Paulpietersburg, but like the friendliness of the people."
"Jy kan sien dit moes eens op 'n tyd 'n pragtige dorpie gewees het met baie ryk geskiedenis. Ongelukkig het die dorpie baie verval. Maar buite die dorpie is daar pragtige berge en plase."
"Went there to slope soar on Dumbe hill. Town itself not very attractive, but there are shops that cater for all one's needs."
"Surrounding areas to the west and south are lovely for dirt road cycling. Town is not nice."
"Paulpietersburg het van 'n pragtige plattelandse dorp verval tot 'n vuil, onversorgde plek. Dis hartverskeurend om dit te aanskou. Gelukkig is die omgewing en die natuurskoon nog die moeite werd om hierdie area te besoek."