Geverifieerde Resensie
Pearston
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Pearston bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 3.3 uit 5 gekry volgens 12 resensies.
"Jy sal niks kry in die dorp nie, maak seker jy bring als saam wat jy nodig het."
"The town looks poverty stricken we had to drive to Somerset to get supplies."
"Just a word of warning, make any food purchases in bigger towns prior to reaching Pearston, as there are no suitable shops nearby to make any purchases of groceries. The nearest shops for decent groceries will be a 80 to 120 km detour. Other than that, there is not to much to do, as most of the farms cater for hunters, game viewing or bird watchers, and have peace and quiet in bucket loads."
"Dit was ons eerste keer daar. Die enigste probleem is beskikbaarheid van winkels. En ongelukkig eis die droogte sy tol. "
"Die padtekens op pad na Waterford benodig dringend aandag! Meer toeriste wat van die hoofpaaie wil afdwaal, sal dan besoeke bring aan die pragtige omgewing! "