Indien jy Perlemoenbaai besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Perlemoenbaai.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Perlemoenbaai Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Perlemoen Bay accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Perlemoenbaai akkommodasie
22 lekke plekke om te bly
Rivers End Farm is op die Kleinrivierstrandmeer se oewer in 'n bewarea vir voëls geleë, net 7 km vanaf Stanford. ...
Storkereden is Deens vir "ooievaarsnes" en bied selfsorgverblyf in 'n strandhuis in Pearly Beach. Die huis bied 'n ...
Perivoli Lagoon House is ’n villa met 4 slaapkamers in ’n ongerepte wildreservaat wat ’n uitsig oor die Klein River...
Greek Style Retreat is 'n pragtige vakansiehuis in Pearly Beach - 'n prentjiemooi kusdorpie 20 km vanaf Gansbaai. D...
Villa de Este is 'n lekker lugtige huis in Pearly Beach op die Walviskus en bied ruim en gerieflike selfsorgverblyf...
MOSAIC Lagoon Lodge bied 'n perfekte, privaat wegbreek. Die 5 safari-suites skuil tussen oeroue melkhoutbome op die...
The Garden Shed bied selfsorgverblyf in 'n tuinkothuis op die eienaar se perseel in Pearly Beach, net 24 km vanaf G...
Lili Ellipsis is 'n bekoorlike selfsorg-eenheid op die onderste verdieping van 'n huis op die duin, in Pearly Beach...