Indien jy Phalaborwa besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Phalaborwa.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Phalaborwa Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Phalaborwa accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Phalaborwa akkommodasie
49 lekke plekke om te bly
Khutsong Lodge is in Acornhoek in Mpumalanga, langs die natuurlewe-hoofstad, Hoedspruit, geleë. Hierdie bekoorlike ...
The Orpen Kruger is 'n pragtige lodge op die drumpel van die Krugerwildtuin en Manyeleti Wildreservaat. Dié safari-...
Moholoholo, "die magtige een", is 'n privaat lodge en konferensiesentrum in Ga-Boelang, Mpumalanga. Die lodge is id...
Honeyguide Tented Safari Camp - Khoka Moya
Honeyguide Tented Safari Camp - Khoka Moya is aan albei kante van ’n rivierbedding geleë. Dit bied ’n egte Afrika-...
Honeyguide Tented Safari Camp - Mantobeni is 'n safari-kamp in die Manyeleti Wildreservaat wat langs die Krugerwild...
Tintswalo is 'n eksklusiewe safari lodge in die Manyeleti Natuurreservaat geleë, binne die grense van die Kruger Na...
Blyde Canyon, A Forever Resort, bied uitsigte oor die derde grootste canyon ter wêreld, die Blyderivier Canyon, wat...