Geverifieerde Resensie
Phokeng
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Phokeng bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 11 resensies.
"Phokeng is baie netjies en mooi belig. Mense is vriendelik."
"Phokeng is a great destination. There are plenty of things one can do there and if you want to get to town, the roads are easily accessible, including the highway. Road signs and directions are very accurate."
"It's a very nice township and safe, there are nice people in that place because we've been asking around for kingdoms place and they give us right directions."
"Omgewing is netjies en rustig. Ons kon nie plekke eintlik besigtig het nie, aangesien ons net oorgebly het vir n fietsrykompetisie by Sun City. "
"Sun City is die heel grootste aantrekkingskrag, maar ons het ook die cheetahplaas en leeuplaas geniet."