Geverifieerde Resensie
Escarpment
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escarpment bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 1579 resensies.
"Ons het net die beste diens ten alle tye ervaar. Ek kan hierdie gastehuis enige tyd aanbeveel."
"Nice little town with good facilities. However, the access road, R36, from N4 is terrible, there are far too many potholes that the government / municipality needs to sort out. "
"Baie oulike winkeltjies en die eetplekkies wat ons besoek het, baie goed en die mense is sommer baie vriendelik."
"I take every possible opportunity I can to go to Dullstroom and the surrounding area."
"Die omgewing is iets uit 'n ander wêreld en ons is bevoorreg om so 'n plek nog te kan besoek."
"Baie om te doen en te koop en te eet by verskeidenheid besighede. Alles van hoogstaande gehalte. Genotvolle dorpie. "
"Dis 'n pragtige plek. Die winkels in die hoofstraat is op toeriste gemik en bied goeie waarde vir geld en groot verskeidenheid."