Verified Reviews
Plettenberg Bay
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Plettenberg Bay
Rated 4.8 out of 5 based on 943 reviews.
"Plettenberg Bay is a wonderful place to be on holiday. There is so much to do in the surrounding areas. "
"Was net bietjie geskok oor massas gebreekte skulpe wat op meeste van die strande uitgespoel het."
"Ek verstaan hul wil toeriste lok, maar deur die pryse so op te jaag, jaag hul ons plaaslike Suid-Afrikaners weg. Dit bly wel 'n lekker area. "
Piesang Valley, Plettenberg Bay
Clift Cottage"Die natuurskoon is baie opvallend selfs in die beboude gebiede. Dit is een van SA se mooiste dele. Piesangvallei is veral baie rustig en stil."
Keurboomstrand, Plettenberg Bay
Kozi @ Keurbooms"Keurboomstrand is 'n moet sien plek. Daar is so baie om te doen, met die mooiste, skoonste strande."
"Dis heerlik dat dit buite Plet geleë is. Baie min verkeer op die pad buite die oord, so mens kan alle natuurklanke hoor en waardeer. LekkeSlaap, dankie vir die inligting."
"Die dorp self het nie veel om te bied nie. Al die omliggende aktiwiteite is ongelooflik. Ons het Jukani, Birds of Eden en 'n game drive by die Plettenberg Game Reserve gedoen. Alles ongelooflike ervarings gewees. "
Piesang Valley, Plettenberg Bay
Pladda in Plett"Mooi en baie sentraal. See pragtig en verblyf is naby verskeie besienswaardighede."
"Dit was pragtig en asemrowend. Was by die see in Plettenbergbaai. Die natuurskoon is uitstekend. Sal dit aanbeveel vir enige persoon wat in die omgewing is om 'n draai te maak in Plettenbergbaai. Volgende keer sal ek langer bly en my bergfiets saamvat."
"Was baie lekker. Mense is vreeslik behulpsaam. Ons het baie plekke besoek en is baie tevrede. Ons beplan om volgende jaar terug te gaan."
"Absoluut die moeite werd as vakansiebestemming. Die omliggende omgewing bied soveel vermaak."
Keurboomstrand, Plettenberg Bay
Bos en See"I travel a lot to Cape Town and this area is the best place to travel to."
"This was my 2nd time that I came to Plett and specifically stayed in Robberg. This is my ultimate holiday destination and I will come back again and again!"