Indien jy Polokwane besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Polokwane.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Polokwane Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Polokwane accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Polokwane akkommodasie
112 lekke plekke om te bly
Gold Creek Ranch is 'n eksklusiewe lodge op 'n wildsplaas in die bosveld van die Limpopo-provinsie. Verskeie voël- ...
Yellowwood Accommodation is 'n knus selfsorg-eenheid met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel in Bendor Park...
Makarios Lodge, Wedding & Conference Venue is 10 km buite Polokwane in die Myngenoegen-omgewing. Dié lodge is in ...
23 On Jupiter bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n ruim eenheid in Polokwane, Limpopo, en dit is ideaal vir 'n ges...
The Shamrock Lodge is 'n wonderskone lodge met 30 slaapkamers in die boomryke woonbuurt Bendor Park in Polokwane. H...
Kurumba Lodge in Polokwane is sentraal geleë naby die MediClinic, Peter Mokaba Stadion en die sentrale sakegebied. ...
Motel Villa Africa is 'n lieflike gastehuis in Polokwane en bied oornagverblyf ideaal vir 'n romantiese wegbreek of...
Grace on Four bied semi-selfsorgverblyf in Fauna Park, Polokwane. Die gastehuis is in 'n stil en rustige buurt gele...
InHimwe Gastehuis is in Polokwane, die hoofstad van Limpopo. Hierdie gastehuis is naby Polokwane Wildreservaat en P...