Geverifieerde Resensie
Port Owen
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Port Owen bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 254 resensies.
"Port Owen has a lovely waterfront area which we love. This and the bird sanctuary make for great camera shots! The local restaurants and craft beer establishments are a must visit. "
"Street names not visible on all street corners, difficult to locate at night time. Water ways very clean, and well-kept, and birdlife an extra bonus. "
"Ons was nie lank genoeg daar om werklik baie te sê nie. Dit wat ons gesien het en die restaurante waar ons geëet het, was baie gasvry en die kosse wonderlik. Sal beslis langer wil gaan volgende keer."
"Klein plekkie, maar het alles wat mens nodig het om 'n vakansie weg van die stad te geniet. "
"Heerlike vakansie-atmosfeer met alle nodige winkels en goeie eetplekke binne bereik. Goed geleë om daguitstappies na naby geleë Weskus-dorpies te geniet."
"There is not much to do if you don't have a boat. There are fish in the river, you just have to persist and throw everything at them including your hat."
"Port Owen is stil en rustig. As jy iets soek wat veilig is en stil is, sal ek dit aanbeveel. "
"This was our first visit to Port Owen and we thoroughly enjoyed the long weekend. A visit to the Marina and Charlie's Brew is a must. Loved watching the anglers at Laaiplek as well."
"Dit is 'n klein dorpie en nie veel om te doen nie, so indien jy rustigheid en 'n wegbreek van die gejaag kort - besoek gerus Port Owen!"