Geverifieerde Resensie
Port Shepstone
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Port Shepstone bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 188 resensies.
"Strande was skoon (die kant waar ons gewoon het). Als gehad wat ons benodig het (winkel gewys). Shelley Beach was net om die draai. Baie lekker area."
"Port Shepstone overall is unfortunately a bit run down. As a tourist destination, it could be fantastic as the beaches are awesome. Wish more could be done to upgrade the town."
"Port Shepstone is baie besig, maar het al die besighede wat mens nodig het, maar al die naby liggende dorpe is ook vol interessante winkels om te besoek."
"Reasonably sized town with all major stores you would expect and need for your supplies."
"Sekere gebiede in Port Shepstone word redelik goed onderhou, maar ander laat veel te wense na. Al die pad aanwysnaamborde is toegegroei en skaars sigbaar. Admissie-geriewe by Umtentwenie- en Southport-strand skoon en nuut."
"Alles wat 'n mens nodig het is binne bereik. Daar is baie winkels en restaurante in die omgewing."