Geverifieerde Resensie
Pretoria
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Pretoria bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 2125 resensies.
"Pretoria is ryk in geskiedenis en daar's 'n groot verskeidenheid aktiwiteite vir die hele familie. Ons het wel nie die geskiedkundige terreine besoek nie, maar het aktiwiteite en restaurante saam met die familie geniet."
"Tydens beurtkrag is Pretoria verkeer 'n nagmerrie. Maar die hele Pretoria-streek het baie geskiedkundige plekke om te besoek, soos die nuutbefondse Voortrekkermonument."
"Beggars at the traffic lights are intimidating for tourists to deal with."
"Ek kan nie regtig kommentaar lewer oor Pretoria nie aangesien ons net daar oorgeslaap het."
"By winkelsentrum my ruit gebreek en laptop gesteel, wat nie sigbaar was van buite nie."
"Ons het die Paul Kruger-museum besoek en dit was 'n heerlike uitstappie vir my 6-jarige. Die museum word goed onderhou en daar is n karwag. Die stoomtrein trok was n onverwagse hoogtepunt. Heerlike etes by Brooklyn Square geniet."
"Pretoria bied baie aan, te veel om op te noem, en het 'n paar dae nodig om alles te verken."
"Pretoria is 'n wondelike toeristebestemming. Een van die mooiste en skoonste stede ooit."
"Ons het by ons kinders gekuier en ken Pretoria baie goed. Heerlike restaurante om by te eet: Blos in Olympus en Hudson's in Brooklynn. "