Geverifieerde Resensie
Prince Alfred Hamlet
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Prince Alfred Hamlet bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.1 uit 5 gekry volgens 40 resensies.
"FNB het nie 'n tak daar nie, maar Wolseley is darem naby om onverwagte banksake te doen. Inkopieplekke is redelik. Vleispryse by 'n plaaslike slaghuis was buitensporig hoog in vergelyking met ander plekke."
"It's a pleasant, quiet little town. The people are friendly and helpful. I would recommend Anna's for a breakfast. It's about 5 minutes away by car."
"As a destination it depends what you are looking for. The natural beauty and space is lovely. Restaurants etc. are limited. Buying biscuits from Mamamac's biscuit factory is recommended."
"Prince Alfrede Hamlet is 'n skoon dorpie, met alles wat nodig is in die nabye omgewing. Aangenaam verras gewees."
"Die dorp is te besig op 'n Saterdagoggend, maar die omgewing van Ceres en Prince Alfred Hamlet bly van die mooiste in die Wes-Kaap."
"The only restaurant and bottle store is closed on Sunday so if you are hoping for a drink, come prepared."
"Rustige dorpie met plattelandse karakter. Met Ceres en Wocester as groter dorpe in nabyheid vul dit diegene aan wat nie ver van dorp wil wees nie."
"Sneeu-seisoen is pragtig! Andersins is dit meer van 'n sleepy hollow - rustig en rural. As jy dit soek is dit die plek om te gaan soek."
"Not alot in the town itself, but surrounding areas has plenty ie. Tulbagh and Ceres."
"Daar is geen eetplekke oop na 18:00 nie en ek moes elke aand na Ceres ry om te gaan eet. "