Geverifieerde Resensie
Pringle Bay
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Pringle Bay bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 251 resensies.
"Bobbejane 'n probleem. Ons sal nie weer teruggaan nie. Jy voel ingehok omdat jy nie deure of vensters kan ooplos nie!"
"Great small town, the prices in the small shop were crazy high, but I was warned beforehand. Paid R51 for tomato sauce which we forgot."
"So 'n lekker rustige wegbreek, die dorpie is soos 'n klein stad op sy eie en die plaaslike gemeenskap is so vriendelik. Die dorp is netjies en veilig."
"While Pringle Bay is a very scenic destination, it is a bit "remote". Probably will improve as the town expands."
"Dit is die ideale bestemming waarvandaan die Overberg, asook die Wynlande verken kan word."
"The baboons are a bit of an issue. You have to be aware that they could disrupt your stay a bit, but other than that, we loved it."
"Surprised at how large it is! Lovely holiday destination - highly recommended."
"Fantastiese strand en lekker eetplekkies. Baie veilig en die kinders het die vryheid om alleen te stap en fiets te ry. Die bobbejane sorg vir konsternasie, mens moet net bedag bly."
"Uiters goed geleë ten opsigte van natuurskoon, buitelewe aktiwiteite en besigheid in die Wes-Kaap."
"Peaceful! A lazy beach town not commercialised so one can find a quiet getaway. Best beach ever."
"Die strand is mooi skoon, stil en lekker om op te stap, maar die dorpie self word nog ontwikkel en is maar treurig. Eiendomme word deur draad geskei, so daar is geen privaatheid nie."
"We found that the people, in general, are not friendly and unhelpful."
"It is a beautiful place, peaceful, just perfect to go and relax."