Verified Reviews
Queenstown
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Queenstown
Rated 3.5 out of 5 based on 49 reviews.
"Didn't experience problems when going around. No theft and no robbery. Safe place to travel to. Road sings are visible."
"Ek was laas in 1974 in Queenstown en soos baie dorpe in SA is dit 'n hartseer saak, maar moenie dat hierdie feit jou verhoed om hier vir 'n wyle oor te bly nie."
"Ons was op pad deur Queenstown en dit was lockdown, so nie veel om te doen nie."
"Mooi ligging tussen berge. Dorp skoon en goed onderhou. Geboue en argitektuur lyk goed onderhou."
"The weather was too hot, compared to PE where we come from. Atleast we had a pool."
"Queenstown was ons tuisdorp tot 1963. Lyk tans beter as die tyd toe die hoofstraat herbou is, maar agteruitgang is tog opvallend."
"'n Wonderlike ete gehad by 'n restaurant wat verseker aanbeveelbaar is met 'n mooi tuin area en klimraam. Ruth Lock Shell-kunsgalery is nie meer oop vir besoekers nie. Die pad tussen Bloemfontein en Queenstown was in 'n mooi omgewing tussen die berge."
"Oulik en was verbaas oor die mooi dorp. Ek het by Dagwood gaan eet - awesome burger en goedkoop. "
"Omgewing is pragtig. Nie regtig dorp besoek om kommentaar te lewer nie."
"Daar is nie baie om te sien op Queenstown nie, behalwe die wildplase. Daarom sal ek dit nie as 'n toeristebestemming aanbeveel nie."