Geverifieerde Resensie
Queenswood
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Queenswood bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 34 resensies.
"Ek dink nie dit is regtig 'n toeristebestemming nie. Dit is meer 'n basiese blyplek vir mense wat selfversorgend wil wees en waarskynlik langer tydperke blyplek soek. Bv. families met geliefdes in hospitaal of verlengde besoek aan die stad. Die onmiddellike omgewing is nie ideaal vir toeriste nie en ook nie naby gewilde toeristebestemmings nie. "
"Queenswood is 'n ouerige, veilige, netjiese buurt met vriendelike mense, uitstekende restaurante en inkopiesentrums. Dit is redelik sentraal geleë in Pretoria - maklik om by ander plekke te kom as jy hier bly."
"Ons het 'n paar keer gaan stap en dit baie veilig gevoel. Dis lekker sentraal en naby aan inkopiessentrum."
"Very central to everything I needed to access. Safe, clean and near all amenities."
"More traffic during peek hours, in the morning and afternoon. Better to travel earlier by 5:30 when rushing in the morning."
"Alles in een. Lieflike kwekerye en restaurante om van te kies en te keur. Vriendelike omgewing."
"The place is absolutely more than what we expected and we will definitely advertise it."
"Ons was drie groot mans, maar sou verkies het om in een eenheid te bly met private kamers. Miskien beter om die heel groot eenheid in 'n drieslaapkamer-eenheid te omskep."