Geverifieerde Resensie
Ramsgate Beach
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Ramsgate Beach bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 222 resensies.
"Skoon strand. Life guards ten alle tye. Super tube, trap bootjies op lagoon. Tidal pool. Baie mooi nuwejaars vuurwerke gehad."
"Baie lekker strand. 2 eetplekke, een wat die bekende Waffle house is. Al wat aan gewerk kan word is meer pakeerplek."
"Weer was onstuimig en dus kon ons nie juis van die strande gebruik maak nie, maar van wat ons wel kon sien en gebruik is alles netjies en skoon. Geriewe om die strand is so geleë dat dit in loop afstand is."
"Daar is bitter min daar om te doen nou, als gaan agteruit! Margate is selfs erger, dit gaan daai plekkies doodmaak!"