Geverifieerde Resensie
Riversdale
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Riversdale bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 229 resensies.
"Daar is nie baie om te doen nie, maar baie restaurante om van te kies deur dag en aand."
"Dis 'n mooi en rustige plek, en die mense is vriendelik. Lekker plek om te oornag."
"Almal baie vriendelik en hulpvaardig in die dorp. Nie baie om te doen met besige tieners nie."
"Riversdal is 'n ou dorp met sy eie kultuur. Dis nie die dorp waar ek Desember sal kuier nie, maar steeds 'n dorp met baie karakter."
"Baie min om te sien en te doen in Riversdal, maar ons was daar vir rugby, maar het Stilbaai, Jongensfontein, Mosselbaai en Hartenbos gaan besoek wat nie ver van Riversdal af is nie en dis baie mooi, skoon en netjies ook."