Geverifieerde Resensie
Salt Rock
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Salt Rock bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 157 resensies.
"Dis baie naby aan al die nodige besienswaardighede en sentrums, maar tog so afgesonder dat jy met vrede kan ontspan."
"Dit was my eerste keer dat ek by die Noordkus vakansie gehou het. Die Flag Farm was fantasties en was een van die hoogtepunte van die naweek."
"Pragtige plek en met hulp van die eienaar van Beach House die beste eetplek gevind."