Geverifieerde Resensie
Sandy Point
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Sandy Point bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 14 resensies.
"Not much to see - but we used it as a base to see the surrounding areas."
"As jy wil rus en niks doen nie, net die rustigheid van die natuurskoon wil geniet, is dit die plek vir jou. "
"Die area is jou tipiese vissersdorpie, as jy nie van die trawlers geraas of werkende fabriek en vis reuke hou nie, mag dit dalk te veel wees vir sommige mense, ons dink dis eie aan die dorp en vorm deel van die belewenis. "
"Sandy Point is 'n rustige plek. Die dorpie rondom is soos wat mens verwag van enige Weskus dorp - daar gaan nie veel aan nie, nes mens dit wil hê. Daar is natuurlik 'n Spar en OK waar jy meeste van jou inkopies kan kry. Maar dit bly 'n Weskusdorp. "
"Very beautiful and great for family vacations. I would recommend it to all. Close to Cape Town as well."
"Sandy Point is 'n baie rustige dorpie met pragtige strande. Ek het lanklaas sulke skoon seewater gesien. Die winkels in die dorpie bied al die noodsaaklikhede. Daar is ook interessante omliggende dorpies wat besoek kan word. Vredenburg het 'n groot mall vir die shopaholics. "