Geverifieerde Resensie
Scarborough
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Scarborough bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.8 uit 5 gekry volgens 10 resensies.
"Ons geniet Scarborough, naby aan Kaapstad, perfek vir 'n vinnige wegbreek. Die strand is baie lekker en Scarborough is klein genoeg om gemaklik met kinders rond te stap en te verken."
"Scarbourough is 'n pragtige wegkruipdorpie met interessante kuierplekkies en ongelooflike natuurskoon."
"Very small town, 3 restaurants but that's about it. One does sell a few select groceries but a bit pricey, bigger shops about 15 minutes away. But absolutely beautiful. Peace and quiet. "
"Gaan na Kaappunt as jy nog nooit daar was nie. Ry rond of stap rond of ry met jou fiets. Die omgewing is beeldskoon."