Geverifieerde Resensie
Schweizer-Reneke
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Schweizer-Reneke bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 3.6 uit 5 gekry volgens 20 resensies.
"Dit is net 'n oornagdorpie. Paaie in baie slegte kondisie en nie veel winkels om van te kies nie."
"Die dorpie self is baie klein soos al die omliggende dorpe en daar is nie veel om te sien en ervaar nie. Die lodges in die omgewing is al wat regtig die moeite werd is."
"It's a center to rest between N12 and N14 and R502 there area its quite for a nice rest."
"Plattelandse dorpies se infrastruktuur 'n groot probleem. Eetplekke byna niks, gholfklub beste."
"A beautiful small town, hope the municipality recognizes the potential in that town and fixes it as soon as possible. It would boom with some serious developments."
"It is a small town, eating places are not as much hence one gets limited options."
"Baie mooi klein plattelandse dorpie, maar daar is nie veel vermaaklikheid nie, bv restaurant, ens. Ek geniet die stilte wel baie."