Geverifieerde Resensie
Scottburgh
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Scottburgh bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 250 resensies.
"The town needs a boost and/or a revamp. It is fast becoming a ghost town."
"Fantastiese strand om by te swem, kuier of om net op die lieflike grasperke en bankies te ontspan."
"We love Scottbourgh and now we've found the place we will come back to stay in each time."
"As jy wil rustig wees dié beste splek, het 'n heerlike swemstrand. Die lekkerste "fine dining" by CBreeze, en dan jou straat-kafee se vis en tjips in koerant soos van ouds. Beide 'n ervaring wat jy moet beleef"
"Scottburgh. My new favourite destination! Clean, quiet and well-kept, with enough restaurants to complement a relaxing holiday. Beaches are absolutely lovely and not very busy."
"Dalk moontlik 'n fliek en paar ander besienswaardighede vir diegene wat nie net op die strand wil sit heerdag nie en ook nie ver wil ry nie."
"The main beach facilities have gone down hill quite a bit. The ablution blocks were in a terrible condition. But the beach is still beautiful."
"Its accommodation like Villa La Liza that would make Scottburgh a destination of choice."
"Pragtige strand. Baie om te doen vir die kinders asook vir volwassenes."
"You get lots of time at the beach. But lacking in good restaurants and kid activities."
"Mense is baie vriendelik en meeste plekke bedien hulle jou in Afrikaans. Eetplekke is genoeg daar en jy kan kies en keur na jou smaak."
"Die feit dat geen alkohol op die swemstrand toegelaat was nie, was ’n groot bonus. Dit was die eerste keer dat polisie die wet toegepas het en het so ’n paar onwelkome karakters weggehou."
"Daar is so paar goedjies om te doen in Scottburg en die omliggende areas. Krokkedilplaas was 'n lekker uitstappie met die kinders en ook die strand-swembad in Pennington by die Beach Café."