Geverifieerde Resensie
Sedgefield
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Sedgefield bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 630 resensies.
"'n Droom dorp met die mooiste plantegroei en bome. Lekker oop strand en die mooiste meer met wonderlike voëllewe."
"Sedgefileld se kalm atmosfeer en rustigheid is die hoofaantrekkingskrag vir families wat batterye wil herlaai, sonder 'n lawaai."
"Sedgefield het ons lekker verras omdat ons net altyd met die N2 daar deurry en nog nooit die dorpie verken of die see gesien het nie. Baie goed geleë om in te bly en die omstreke te gaan besoek. Daar is ook baie lekker koelte bome."
"Baie oulike dorp met alles wat nodig is en waarvandaan mens op verkennings togte in alle rigtings kan gaan!"
"It would help if there were activities/access to canoes, boats for holiday goers to use/hire. Even a pontoon in the lagoon would act as an added attraction & beacon where it would be safe for children to swim. Directions to/information of the nearby beach would help, it is an attraction as is the walk to the "point". Possible location of fishing spots for visitors? Details of the paragliding would also assist in promoting the activities/things to do in Sedgefield. An agreement with nearby Pinelake for the use of their recreational activities would also assist in making the destination more attractive. Is a map for cycling/mountain biking routes available? The area definitely needs to be marketed and activities documented."
"Dis pragtig skoon en netjies en baie stil. As ek daai rigting gaan dan bly ek altyd daar en ry nie verby nie."
"Veilige plek vir kinders om die natuurskoon en buitelewe van die Tuinroete te geniet! Kinders en skilpaaie kry voorkeur!"
"A very clean and beautiful beach with friendly people and safe swimming opportunities. "
"Ek het al baie kere op die N2 snelweg daar verbygery, maar nog nooit die dorp werklik besoek nie. Ek was nogal aangenaam verras oor die dorp. Ek moet se dit is veilig om te swem in die lagoon en die seelewe het my werklik ook verbaas, ek het dit nogal geniet. Die dorp het 'n goeie atmosfeer en ek het veilig gevoel. Sedgefield sal my beslis weer sien."
"We enjoyed it and did all our swimming and fun on the island, fell in love with Sedgefield."