Geverifieerde Resensie
Central Drakensberg
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Central Drakensberg bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 383 resensies.
Winterton, Sentraal Drakensberge
Drakensview Self Catering"Sentraal geleë om al die mooi van die Drakensberge te geniet, met meer as genoeg aktiwiteite. Oral langs die pad interessante winkeltjies en genoeg restaurante om van te kies. "
Champagne Vallei, Sentraal Drakensberge
Cathkin Cottage B&B"The Drakensberg Mountains are impressive. Many outdoor activities are possible in this Valley."
Champagne Vallei, Sentraal Drakensberge
Acorn Cottages"Champagne Valley bied 'n groot verskeidenheid van ervaringe. Die natuur is besonders mooi."
Champagne Vallei, Sentraal Drakensberge
Mackaya Bella Country Lodge"So much to do and all in close proximity."
Champagne Vallei, Sentraal Drakensberge
Ama Casa Self-Catering Cottages"Pragtigste deel van die Drakensberge, met die beste bergfiets roetes! Sal enige tyd teruggaan."
Champagne Vallei, Sentraal Drakensberge
Treks, Trips & Trails"So baie om te doen, so min tyd. Het veral die Raptors vertoning geniet."
Champagne Vallei, Sentraal Drakensberge
Inkunzi Cave"The most beautiful location.The most spectacular view of the mountain seeing it turn to pink at sunrise! A must on everybody's bucket list! Will be back in 2020!"
Champagne Vallei, Sentraal Drakensberge
Hill Billy's Self-Catering Accommodation - Unit 1"A "visit again and again" kind of destination! "
Champagne Vallei, Sentraal Drakensberge
The Goodland Cottages"Ons het 'n 40 minuut rit met Westline se helikopter gedoen. Die vlug rondom die pieke en die valleie gee 'n mens 'n heel nuwe ervaring van die oorweldigende landskap, en hoe klein 'n mens is!"
Champagne Vallei, Sentraal Drakensberge
Ingwe Cabin @ iKhayalamafu Nature Reserve"'n Moet en 'n belewenis, daar is genoeg om jou besig te hou."
Champagne Vallei, Sentraal Drakensberge
The Goodland Cottages"Champagne Vallei was goed uitgerig. Hulle het 'n eetplek (pryse nie te sleg nie), hulle het 'n Chocolate Bar (pryse ook nie te sleg nie) en 'n klein winkel waar jy koeldrank en poskaarte en so kon koop."
Champagne Vallei, Sentraal Drakensberge
Sandy's Cabins"Pragtige area met lekker stap geleenthede vanaf Monk's Cowl en beperkte, maar baie oulike stapgeleenthede vanaf Champagne Castle Hotel en Drakensberg Sun."
Champagne Vallei, Sentraal Drakensberge
Acorn Cottages"We were very impressed. Friendly and helpful people all around. Many places, restaurants, hikes, outdoor adventures and shops to visit and keep us entertained. All was in good order and alive with life."
Champagne Vallei, Sentraal Drakensberge
Sandy's Cabins"Daar is nie veel om te doen nie, maar dis rustig en die uitsigte is regtig baie mooi. Daar is staproetes om te doen en gholfbaanrestaurante wat lekker koffie het."
Champagne Vallei, Sentraal Drakensberge
Ingwe Cabin @ iKhayalamafu Nature Reserve"Een van Suid-Afrika se juwele!"
Champagne Vallei, Sentraal Drakensberge
Dragon Peaks Mountain Resort"Sommige van die paaie kort dringend aandag. Slaggate is nie ‘n toeris se vriend nie!"
Champagne Vallei, Sentraal Drakensberge
Dragon Peaks Mountain Resort"Champagne Valley is absolutely beautiful. I’m sure we will be back."
Champagne Vallei, Sentraal Drakensberge
Berg Bauhaus"'n Belewenis duisend, besoek gerus die vallei."
Highmoor, Sentraal Drakensberge
Mountain View Ranch"We didn't spend much time exploring the immediate area, but it was breathtakingly beautiful."
Winterton, Sentraal Drakensberge
Drakensview Self Catering"Very friendly little town. We went to the local Winterton pub at the Bridge Hotel. What a great experience. Lovely little shops all around and the scenery is amazing."
Champagne Vallei, Sentraal Drakensberge
The Bell @ Fernwood"Prentjie-mooi en regtig 'n lekker bestemming!"
Champagne Vallei, Sentraal Drakensberge
12 Mount Champagne"Pragtige omgewing met alles wat nodig is om die tyd daar te geniet."