Geverifieerde Resensie
Sheffield Beach
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Sheffield Beach bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 32 resensies.
"Sheffield Beach is ideal for people that want a quiet time and is very close to all required facilities. "
"Beautiful private beach, very friendly neighbours and overall reflective of God's beautiful work. "
"Daar is nie rêrig 'n swemstrand by Sheffield Beach nie, maar Salt Rock se strand is naby. "
"Goed geleë met lieflike winkelsentrum wat bestaan uit restaurante, bottelstoor en 'n puik Super Spar, paar ander winkels ook. Moet ry om by 'n swemstrand te kom aangesien meeste van die strande in die onmiddellike omgewing rotsagtig is."
"Dis nie 'n swemstrand nie, baie rotse. Klein strandjies, min mense buite seisoen. Ideale plek vir 'n kort wegbreek."
"Where is Sheffield Beach? There are some coves in the close vicinity but unfortunately these were not suitable for swimming and littered with some building rubble and other rubbish, especially the cove below Villa Royale. It can be so nice there if maintained like the appartments."
"Vanaf die N2 (Salt Rock afrit) is daar heelwat bouwerk aan pad en wooneenhede wat baie fokus op die pad en veiligheid vereis."
"Mooi en skoon strandjies met baie rotse. Nie die beste plek vir vakansie as jy sukkel om te loop nie. Heerlike eetplekke."
"‘n Ongelooflike lekker plekkie! Naby aan alles en genoeg om jou besig te hou indien jy nie die strand geniet nie. Kon lekker gaan draf en stap. "