Geverifieerde Resensie
Silver Lakes
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Silver Lakes bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 20 resensies.
"Top golf estate with lovely restaurant, close to shops, and with good access to the N4 freeway."
"Silver Lakes is baie veilig, rustig en skoon. Ek sal weer gaan kuier verseker!"
"Puik "golf estate" met baie goeie sekuriteit en 'n pragtige gholfbaan en klubhuis. Die atmosfeer is kosbaar en rustig. "
"Ons het ongelukkig nie die tyd gehad om Silver Lakes en omgewing behoorlik te verken nie; maar 'n besoek aan die "groot wilde katte" daar naby maak van Silver Lakes 'n aantrekkings area. Dit wil ook voorkom of daar heelwat eetplekke is (sommige baie duur maar lyk tog gewild) en al die nodige fasiliteite is byderhand. "
"Ek ken Silver Lakes baie goed en het al in uitstekende plekke daar tuisgegaan."