Geverifieerde Resensie
Silversands
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Silversands bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 25 resensies.
"It's very quite where you can relax your mind & enjoy some quality time with friends or family."
"Very beautiful place. Lots to explore if you love nature and it is peaceful and quiet. "
"Dis 'n pragtige area, met 'n lieflike ongerepte strand. Ek het as kind my Desember-vakansies daar deurgebring en dit is nog steeds na al die jare beeldskoon. Dis die perfekte plek om 'n strand-vakansie te hou as 'n mens nie hou van al die mense op 'n meer kommersiële strand nie."
"Ek sal ander toeriste aanbeveel om gerus hierdie plek te gaan besoek. Dis 'n baie rustige omgewing waar jy lekker kan rus en ontspan. "
"Very quite and reminds you how seaside towns used to look with gravel roads and all. Great fishing, mussels and friendly faces."
"'n Pragtige gedeelte van Bettiesbaai met 'n ongerepte lang strand. Dis heerlik stil en weg van die stadsgeluide. 10 uit 10! "
"Die pikkewyne uittog was 'n belewenis, die uitsig goed, wonderlik om tussen die natuur te wees, plante, berge en see....wat meer kan mens verlang. Sal definitief weer gaan."
"Silversands is 'n absolute pragtige strand met die skoon sandduine. Eenrigting parkeerarea egter 'n groot probleem."
"The Beaches should be made more easily accessible - eg: prominent gravel paths leading to the beach - as this will definitely attract more holiday makers. Otherwise, a nice area. "