Geverifieerde Resensie
Simon's Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Simon's Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 56 resensies.
"Generally a better place to go to when you want to avoid the South Easter when it blows."
"Rustige vakansie-gevoel, baie om te sien en doen binne loopafstand. Heelwat geskiedenis vir die wat belangstel. Goeie ligging vir daguitstappies na Kaappunt, St James/Kalkbaai en die Waterfront."
"Mal oor Boulders Beach met die pikkewyne en die kleiner strande tussen die rotse. Vloot-museum was ook interessant. Goeie ligging. "
"'n Pragtige bestemming met 'n baie ryk geskiedenis en baie besienswaardighede in die nabye omgewing."
"Excellent Navy Museum. A must visit. Quaint shops and excellent restaurants on the waterfront."
"For us it was perfect as we wanted to revisit Simon's Town and explore, walk on the beach."
"Simonstad is 'n juweel. Dit is 'n oulike dorp met lekker winkels en pragtige strande. By Boulder Beach kan jy heeldag op die strand lê en pikkewyne bekyk. Dit was 'n heerlike ervaring. Sal graag weer Simonstad besoek."
"Pragtige ou geboue. Rustige atmosfeer. Nie so gejaagd soos van die ander stranddorpies nie, baie om te sien - alhoewel die loadshedding ons museumplanne in die wiele gery het. "
"Simon's Town is a great place to visit. There's actually so much to do and see in this little town and it's so close to all the other great attractions of the Cape. It's central, and safe so you can walk around everywhere. We didn't end up doing half the stuff we wanted to (we ran out of time) so we will definitely be making a return visit!"