Geverifieerde Resensie
Sinoville
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Sinoville bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.1 uit 5 gekry volgens 19 resensies.
"Ek is geensins 'n stadsmens nie, maar die area is nie te besig nie. Ons kon die gastehuis maklik opspoor en daar is genoeg winkelsentrums."
"Sinoville is naby geleë and the hoofweg en winkelsentrum. Vir besigheid reistog is dit ideal."
"Sal beslis aanbeveel. Almal het uit hulle pad gegaan om my verblyf so gerieflik moontlik te maak.."
"Naby Kolonade-inkopiesentrum en ander besighede. Pragtige omgewing en natuurskoon."