Geverifieerde Resensie
Skukuza
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Skukuza bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.9 uit 5 gekry volgens 12 resensies.
"Hyenas loop in nagte in die kamp rond. Versigtig wees en nie alleen beweeg in aande."
"Waar hierdie kamp in "normale" tye altyd die besigste was gedurende die Julievakansie was dit hierdie keer baie rustig en nie so 'n vertrapping van gaste nie. Rye was meestal 3 of 4 mense lank."
"Puik en wonderlik, sal vir enige ouderdomsgroep aanbeveel. Die Krugerwildtuin op sy beste."