Geverifieerde Resensie
Soebatsfontein
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Soebatsfontein bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4 uit 5 gekry volgens 10 resensies.
"Ek dink elke toeris wat daardie omgewing met blommetyd besoek, moet op Soebatsfontein oornag. Unieke ervaring. "
"Uit vorige resensies het dit geblyk dat Soebatsfontein baie goed geleë is, maar vir ons was dit redelik ver en kan net per grondpad bereik word. Die grondpad na die park is ook sleg. "
"It is a great stay over place if you like to be remote, and are not finicky about luxuries. I bought some Wi-Fi data, and what a surprise. I will anytime recommend Soebatsfontein to family and friends."
"Klein dorpie. Niks winkels en moet brandstof en nodige kos by Kamieskroon of Springbok gedoen word. Letterlik net 'n saambly-gemeenskapdorpie."
"Sal dalk net my warmsak saam neem volgende keer, maar ek is baie koulik!"
"Be sure to have a meal with the very friendly and helpful Willie and Annemarie. Tasty home cooked meals. "