Geverifieerde Resensie
Sonheuwel
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Sonheuwel bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 112 resensies.
"Sou dit nie as 'n toeristebestemming beskou nie, maar gerieflik geleë as jy Nelspruit en omgewing wil besigtig."
"Ek is nie seker oor Sonheuwel as 'n toeristebestemming nie - ek bly gewoonlik slegs vir besigheid, maar dit is baie sentraal geleë."
"Sonheuwel is naby aan alles wat mens moontlik benodig: winkels, skole, besighede en maklike groot paaie."
"Rustige, kalm voorstad. 'n Plek waar 'n mens kan rus en asemskep weg van die gejaag."
"Die enigste probleem wat ons met veiligheid gehad het was dat ons nie gevoel het die kar is so veilig nie."
"Son Park sentrum het alles wat jy nodig het. Sentraal geleë naby Hospitale en al die groot winkelsentrums. Vriendelike mense."