Geverifieerde Resensie
Southern Cross
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Southern Cross bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 11 resensies.
"Pragtige sandstrand. Ons was bly hulle het so baie reën gekry terwyl ons daar was!"
"Dit het veilig voorgekom. Jy stap sommer see toe en terug. Almal se tuine en die omgewing is mooi versorg. Die strand was ook mooi skoon."
"Asemrowend mooi. Skoon, rustig, so mooi en kalmte van voëls was indrukwekkend. Beskou dit as 'n voorreg dat ons daar kon tuisgaan. Baie dankie."