Geverifieerde Resensie
Southport
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Southport bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4 uit 5 gekry volgens 1 resensies.
"Ideale bestemming vir mense wat verkies om nie omring te wees met massas mense nie. Daar is 'n granny pool by albei strande, wat heerlik is vir jonger kinders. Blouvlagstrand is nie té vol nie, en naaste dorp met winkels is Port Shepstone, net paar km weg. "