Geverifieerde Resensie
Soutpansberg Mountains
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Soutpansberg Mountains bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 10 resensies.
"Dit was vir ons 'n nostalgie-kuier, daar groot geword maar as ek eerlik wil wees is dit nie regtig 'n toerisme-bestemming nie."
"Dit was iets anders as wat ons normaalweg doen. Ons het bietjie verder gery maar dit was deur en deur die moeite werd."