Geverifieerde Resensie
Springs
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Springs bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 24 resensies.
"Algemeen dink ek Springs is 'n baie skoon en netjies dorp. Geleë langs stil mooi dorpe."
"Het nie die area verken nie, maar dit is definitief een van Brakpan se gegoede buurte."
"Uber taxi were of great help during our short stay. There is also public transport available."
"Puik hanteer en konstante kontak het gemaak dat daar geen twyfel bestaan het oor enige reëlings nie."