Indien jy St. Helenabaai besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in St. Helenabaai.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van St. Helenabaai Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as St Helena Bay accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
St. Helenabaai akkommodasie
219 lekke plekke om te bly
Goblin's Creek
The Clubhouse on 37th
Starfish Beach Villa
Starfish Beach Villa is 'n luukse toevlugsoord in St. Helenabaai, Wes-Kaap, met 'n uitsig oor die see. Dit is ideaa...
Little Westcoast Paradise is 'n oulike selfsorgvakansiehuis in Golden Mile, St. Helenabaai. Dit is net 'n entjie se...
Driftwood Manor is ‘n luukse selfsorg-villa in Shelley Point, St. Helenabaai. Dié strandfront-villa bied ‘n pragtig...
Ameera Beach Villa
Ameera Beach Villa is 'n luukse vakansiehuis aan die oostelike oewer van Shelley Point Estate met uitsigte oor Stom...
Kaia Titia
Kaia Titia is 'n bekoorlike kothuis in die kusdorpie St Helenabaai geleë. Dié eenheid bied 'n see-uitsig vanaf die...
79 on Malgas is 'n moderne selfsorgvakansiehuis in die hartjie van Lampiesbaai in St. Helenabaai. Hierdie huis is i...
Beachaholic is in die hartjie van Shelly Point in St. Helenabaai. Dit is 'n oulike selfsorg-vakansiehuis ideaal vir...
The Lazy Daisies Lofts
The Lazy Daisies Lofts is in die buitewyke van St. Helenabaai geleë, hoog bo-op Patrysbergrif. Dié smaakvolle solde...