Geverifieerde Resensie
St Helena Bay
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in St Helena Bay bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 1165 resensies.
"Is a small town with a lingering fishy smell in the air. We were not bothered by any smell on top of the hill where we stayed. The shops had rather limited goods and fresh meat was only available pre-packed. However, if you travel towards Vredenburg there is a good butchery next to the road. The local Portuguese Restaurant " Allegra" serves the greatest fish dishes and Portuguese Peri Peri Chicken, steaks, eisbein, seafood platters and a good choice of wines."
"Die viswinkel by die hawe verkoop die beste vis and skyfies. Die hawe het goeie, vars vleis vir lae pryse."
"Dit was verkeerde tyd van die jaar, so ons kon nie die buitelug ten volle benut en geniet nie. Behoort lekker te wees om in die somer teen die see te stap."
"Die reuk van die visfabrieke kan nogal erg wees as mens nie daaraan gewoond is nie."
"My plek om te bly, beste plek op aarde, skoon en netjies, wonderlike mense."
"Britanniabaai is die beste deel van St Helenabaai. In St Helenabaai self is die reuk van die visfabrieke oorweldigend, veral in digte mis."
"Pragtig en rustig maar die strand is nie heeltemal so indrukwekkend soos Paternoster. Maar mens rus vreeslik lekker as jy daar is."