Geverifieerde Resensie
St Helena Bay
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in St Helena Bay bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 1165 resensies.
"Ek is baie jammer dat dit gereën het toe ons daar was en kon ons dus nie veel van St. Helenabaai sien nie. Sou graag weer eendag soontoe wil gaan."
"Alegria Restaurant is not to be missed. St Helena Bay is in great proximity to the flower route and Paternoster."
"Lekker sentraal gelëe om die Weskus en die blomme te geniet. Baie interessante kuier-en eetplekke in die omgewing."
"It's beautiful but the noise of traffic on the highway at night can be of an annoying disturbance. But will definitely visit again."
"Die enigste kommer, soos wat dit orals omtrent is, is dat die pad maklik afgesluit word deur opstande."
"Visited the St. Helena Bay Nursery for a welcoming, pleasent time in the coffee shop and kids enjoyed the playpark area and a game of putt putt!"
"Ontwikkeling is besig om daar plaas te vind so oor 'n paar maande gaan dit 'n baie groot toeristeattraksie word. Dit is baie rustig daar met 'n paar goeie restaurante wat jou besig kan hou."
"'n Lekker plek in Weskus wat altyd mooi is, al is dit winter. Baie om te doen en lekker eetplekke. Sal dit enigetyd aanbeveel vir nog 'n besoek."
"Ek hou van die Weskus: sy kleur, geur en karakter. Ons land is mooi. Ons leef maar dankbaar vir die skoonheid reg deur ons land."
"Beautiful all round, most certainly a peaceful destination. Many places need some TLC. I think lockdown affected some businesses. But we will be back for more "soul cleansing" time."