Geverifieerde Resensie
St Helena
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in St Helena bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 3 uit 5 gekry volgens 3 resensies.
"Is in Welkom gebore in 1955, is daar weg einde 1973. Eerste keer weer in Welkom gekom gedurende 2011. Weer nou in 2019 en die mooie stad is in 'n toestand! Die strate val uitmekaar uit, potholes groter as wat mens kan dink, die vuilgoed hope lê orals op sypaadjies! Regtig geskok om die stad in so 'n toestand te sien!"