Geverifieerde Resensie
St Lucia Estuary
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in St Lucia Estuary bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 853 resensies.
St. Lucia, St. Lucia-riviermonding
Whalesong Guest House"Cape Vidal by St. Lucia is een van die heel mooiste dele in ons land! Wildrit op pad strand toe, snorkel tussen skole visse en swem in warm water. Definitief 'n topbestemming in Suid-Afrika!"
St. Lucia, St. Lucia-riviermonding
Stokkiesdraai"We go back to St Lucia twice a year. It is a holiday destination with Cape Vidal just a few kilos from there. We just love it!"
St. Lucia, St. Lucia-riviermonding
18 Manzini Chalets"Beste vakansiegebied vir 'n gesin met kinders"
St. Lucia, St. Lucia-riviermonding
Estuary Views at 6 The Bridge"Sal dit aanbeveel baie rustige en pratige omgewing om te besoek en die natuurskoon baie mooi en skoon."
St. Lucia, St. Lucia-riviermonding
Stone Ridge Luxury Self-Catering Units"Baie lekker. As jy hou van stap, gaan soontoe. Lekker restaurante en heerlike kos."
St. Lucia, St. Lucia-riviermonding
Manzini Chalets"St. Lucia is 'n onderskatte juweel! Dit is 'n pragtige dorpie wat 'n mens se stoutste verwagtinge oortref! Ons bespreking vir volgende jaar is reeds gemaak! St. Lucia is beslis 'n nuwe gunsteling op ons vakansiebestemmings!"
St. Lucia, St. Lucia-riviermonding
The Estuary Guest Chalets"Great destination. Great eating spots. Variety of excursions. Spent the day at Cape Vidal. Awesome day out. Highly recommend St Lucia."
St. Lucia, St. Lucia-riviermonding
The Bridge Unit 31"Bootrit op St. Lucia-meer is 'n baie goeie ervaring."
St. Lucia, St. Lucia-riviermonding
Stone Ridge Luxury Self-Catering Units"St Lucia is a stunning destination, just a pity some of the daily "upkeep" is not being maintained. Loads of water issues, as well as terrible ablution blocks not only at Cape Vidal but at the Croc centre as well."
St. Lucia, St. Lucia-riviermonding
Stone Ridge Luxury Self-Catering Units"St Lucia is a lovely place. Plenty of restaurants within walking distance."
St. Lucia, St. Lucia-riviermonding
Villa Mia 9"Tourist destination. Expensive for South Africans to enjoy the offers."
St. Lucia, St. Lucia-riviermonding
Flamboyant 17"Very clean town. People in shops are very helpful and friendly."
St. Lucia, St. Lucia-riviermonding
28 Sandpiper"St. Lucia is asemrowend en so 'n lekker plek vir 'n gesin. Ons gaan jaarliks terug."
St. Lucia, St. Lucia-riviermonding
Budget Tented Village @ Urban Glamping"St. Lucia is 'n lieflike toeristedorpie wat naby aan 'n klomp besienswaardighede, soos Cape Vidal en die Eastern en Western iSimangaliso Natuurreservaat geleë is."
St. Lucia, St. Lucia-riviermonding
St Lucia Villa Mia 6"Krokodilpark baie duur en verwaarloos, al die toeriste plekke is baie duur en word nie na omgesien nie. Badkamers by strand het amper nooit water nie, is ongelukkig nie vooraf gewaarsku oor die waterprobleem nie. Spar is self ook baie duur."
St. Lucia, St. Lucia-riviermonding
Stone Ridge Luxury Self-Catering Units"Restaurante sluit op 'n vrydagaand alreeds 9uur, so nie 'n kuier bestemming nie. Wel kan ek Alfredo's aanbeveel, dit was die enigste restaurant wat ons nog kos wou gee ná 9uur. Was baie dankbaar!"
St. Lucia, St. Lucia-riviermonding
Flamboyant 7"Die vakansieganger moet weet dit is nie soos in die vroeë 80's nie, die gebied word baie swak bestuur deur die munisipaliteit en meer aandag kan daaraan geskenk word. Bv. paaie is toegegroei op plekke en die meer-area is deurtrek van die riete. Daadwerklike aksie moet geneem word om die strand-area weer oop te kry, dis al 'n gesukkel van 1985 af."
St. Lucia, St. Lucia-riviermonding
Ingwenya Lodge"Baie riete uitgespoel op die strand, see is vuil na die baie reën."
St. Lucia, St. Lucia-riviermonding
Flamboyant 7"Sad that the estuary is messed up from the floods. Chilled and laid-back atmosphere - love it!"
St. Lucia, St. Lucia-riviermonding
Stone Ridge Luxury Self-Catering Units"Heerlik vakansiedorp vol vriendelike mense."
St. Lucia, St. Lucia-riviermonding
Flamboyant Holiday Flats"Beurtkrag speel nadelige demp op verblyf en kosvoorbereiding, gelukkig verskeie eetplekke naby."
St. Lucia, St. Lucia-riviermonding
Umlilo Lodge"The town has challenges, for sure. But one can still enjoy good food and the odd hippo on the road in the middle of town."
St. Lucia, St. Lucia-riviermonding
Stone Ridge Luxury Self-Catering Units"It will be great when the estuary mouth opens completely and the town can once again become a haven for fishermen and local tourists."
St. Lucia, St. Lucia-riviermonding
Oppi Rotse"St. Lucia is perfek om jou vakansie saam met familie of vriende te geniet."